{"product_id":"iknow-wiskunde-gr-0-syferbekendstelling-gedrukte-formaat","title":"iK Klankboek Gr R","description":"\u003cp\u003eiK Klankboek Gr R (270p) Die boek is beskikbaar in 2 formate:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing\u003cbr\u003ePDF - met enkel druklisensie\u003cbr\u003e          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare \u003cbr\u003e            weergawe te ontvang.)\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan style=\"color: #ff2a00;\"\u003eMaak asseblief seker jy kies die regte weergawe.\u003cbr\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cstrong\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/strong\u003eDie Graad R Klankeboek lê ’n sterk, deeglike grondslag vir lees en skryf deur kinders stap vir stap aan klanke, luistervaardighede en letterbewustheid bekend te stel. Die fokus is nie op vroeë skryf nie, maar op die ontwikkeling van fonologiese bewustheid, sintuiglike integrasie en liggaamsgereedheid – alles noodsaaklik vir suksesvolle leer in Graad 1.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eBou ’n sterk grondslag vir lees en skryf deur klanke te hoor, herken en verstaan voordat letters geskryf word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOntwikkel fonologiese bewustheid met luister, rym, klankdiskriminasie en klankspel.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eBevorder taal- en kommunikasievaardighede deur stories, gesprekke, woordeskatontwikkeling en luisterak witeite.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOndersteun groot- en fynmotoriese ontwikkeling deur beweging, \u003cbr\u003eletterbou, klei en speelse lettervorming.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eKABV-belyn, met fokus op luister en praat, fonologiese bewustheid, woordeskatontwikkeling en vroeë le􀀁erkennis soos vereis vir Graad R. \u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","brand":"iKnowThat","offers":[{"title":"PDF met enkel druklesensie","offer_id":37971070353608,"sku":"","price":750.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"Gedrukte boek","offer_id":37971070386376,"sku":"","price":750.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0011\/5523\/5903\/files\/Picture13.jpg?v=1767718345","url":"https:\/\/iknowthatshop.co.za\/af\/products\/iknow-wiskunde-gr-0-syferbekendstelling-gedrukte-formaat","provider":"iKnowThat","version":"1.0","type":"link"}