Gr 1

iK Afrikaans HT Gr 1 Pakket Kwartaal 1


Regular price R 535.00
iK Afrikaans HT Gr 1 Pakket Kwartaal 1
iK Afrikaans HT Gr 1 Pakket Kwartaal 1
iK Afrikaans HT Gr 1 Pakket Kwartaal 1
iK Afrikaans HT Gr 1 Pakket Kwartaal 1
iK Afrikaans HT Gr 1 Pakket Kwartaal 1
iK Afrikaans HT Gr 1 Pakket Kwartaal 1

Die pakket is beskikbaar in 2 formate:

Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - met enkel druklisensie
          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare 
            weergawe te ontvang.)

Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.

Gr 1 Afrikaans Huistaal Pakket sluit die volgende boeke in:

Afrikaans Huistaal Gr 1 kwartaal 1 Leerderboek (92bl)
Afrikaans Huistaal Gr 1 Kwartaal 1 Antwoordgids (64bl)
Klanke Leesreeks Bundel a / e / i / o / u (44bl)

Afrikaans Huistaal leerderboek

10 weke se werk sluit in:
Lees / Praat / Luister / Klankkennis / Taalkonsep /
Skryfvaardigheid
Het verskeie aktiwiteite om konsepte vas te lê:
50 Werkkaarte - (Een vir elke dag van die kwartaal)

Word saam met kort klanke-leesbundel gerbuik.

😎 Lyntjie-lesensie: 17mm na 10mm

Related Products