Gr 1

iK Afrikaans HT Gr 1 Pakket Kwartaal 2


Regular price R 535.00
iK Afrikaans HT Gr 1 Pakket Kwartaal 2
iK Afrikaans HT Gr 1 Pakket Kwartaal 2
iK Afrikaans HT Gr 1 Pakket Kwartaal 2
iK Afrikaans HT Gr 1 Pakket Kwartaal 2
iK Afrikaans HT Gr 1 Pakket Kwartaal 2
iK Afrikaans HT Gr 1 Pakket Kwartaal 2
iK Afrikaans HT Gr 1 Pakket Kwartaal 2
iK Afrikaans HT Gr 1 Pakket Kwartaal 2

Die pakket is beskikbaar in 2 formate:

Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - met enkel druklisensie
          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare 
            weergawe te ontvang.)

Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.

Gr 1 Afrikaans Huistaal Pakket sluit die volgende boeke in:

Afrikaans Huistaal Gr 1 kwartaal 2 Leerderboek (92bl)
Afrikaans Huistaal Gr 1 Kwartaal 2 Antwoordgids (79bl)
Klanke Leesreeks Bundel aa / ee / oo / uu (34bl)

Afrikaans Huistaal leerderboek

9 weke se werk sluit in:
Lees / Praat / Luister / Klankkennis / Taalkonsep /
Skryfvaardigheid
- verskeie aktiwiteite om konsepte vas te lê

Word saam met dubbelklanke-leesbundel gebruik.


Related Products