
Alle graad 1 A4, volkleur boeke word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek volgens elke kwartaal.
Afrikaans Huistaal + antwoordgids
Wiskunde + antwoordgids
Lewensvaardighede (DBE)
English First Addisional (DBE)
Assesseringsboek
Beplanning vir 10 weke
(Koerier fooi addisioneel van toepassing)
Graad 1 kwartaal 3 se leesboek word nog gebruik vir Graad 1 kwartaal 4.
As jy reeds Graad 1 kwartaal 3 se Tweeklank-leesboek het, koop hierdie pakket om nie weer die leesboek te ontvang nie.
BENODIG SKRIFBOEK (LOS), die HELE jaar se oefening is in EEN boek.
(Ingesluit in KW1 pakket - kan apart gekoop word)
Slegs by pakket ingesluit:
Werkplan vir elke kwartaal
WhatsApp ondersteuningsgroep
Ouer Zoom-sessies