Gr 1

iK Graad 1 kwartaal 4 Pakket met Leesboek


Regular price R 2,496.27
iK Graad 1 kwartaal 4 Pakket met Leesboek


Alle graad 1 A4, volkleur boeke word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek volgens elke kwartaal.

Afrikaans Huistaal + antwoordgids
Wiskunde  + antwoordgids 
Lewensvaardighede (DBE)
English First Addisional (DBE)
Assesseringsboek

Beplanning vir 10 weke

(Koerier fooi addisioneel van toepassing)

Graad 1 kwartaal 3 se leesboek word nog gebruik vir Graad 1 kwartaal 4.
As jy nog nie Graad 1 kwartaal 3 se leesboek het nie, koop hierdie pakket om die leesboek te ontvang.

BENODIG SKRIFBOEK (LOS), die HELE jaar se oefening is in EEN boek.
(Ingesluit in KW1 pakket - kan apart gekoop word)

Slegs by pakket ingesluit:
Werkplan vir elke kwartaal
WhatsApp ondersteuningsgroep
Ouer Zoom-sessies

Related Products