Gr 1

iK Wiskunde HT Gr 1 Kwartaal 2 Leerderboek


Regular price R 355.00
iK Wiskunde HT Gr 1 Kwartaal 2 Leerderboek

iK Wiskunde HT Gr 1 Kwartaal 2 Leerderboek (120bl) Die boek is beskikbaar in 2 formate:

Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - met enkel druklisensie
          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare 
            weergawe te ontvang.)

Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.

9 weke se werk sluit in:

Getalkombinasies 0-9, getalbegrip 10 , ewe en onewe getalle, verdubbeling Getalbewerkings.
Meting: Kapasiteit , Tyd
Posisie
Vorms
Geld

Die boek is geskryf om prakties wiskunde te ontdek en oop te breek. Alle toerussting benodig word in die konkreetboks van kwartaal 1 verskaf.

Wiskunde moenie net in ‘n boek of op papier gedoen word nie. Wiskunde moet ondersoek, eksperimenteer en uitgepluis word.
Die boek dek al die vereistes van CAPS met die klem op wiskundige boublokke en kritiese denke.

Alle konsepte word eers grootmotories (met my lyf), dan konkreet en laastens op papier in die vorm van werkkaarte gedoen. Dit ondersteun die natuurlike leerproses.

Related Products