Gr 2

iK Afrikaans HT Gr 2 Kwartaal 2 antwoordgids


Regular price R 85.00
iK Afrikaans HT Gr 2 Kwartaal 2 antwoordgids

iK Afrikaans HT Gr 2 Kwartaal 2 antwoordgids (49bl) Die boek is beskikbaar in 3 formate:

Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare 
            weergawe te ontvang.)

Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.

Afrikaans Huistaal fasiliteerdergids PDF

9 weke se werk sluit in:
   Lees / Praat / Luister / Klankkennis / Taalkonsep / Skryfvaardigheid
Het verskeie aktiwiteite om konsepte vas te lê:
   Grootmotoriese oefening / konkrete vaslegging / werkkaarte / skrifwerk
Geïntegreer met Gr 2 skrifboek / Klanke-leesreeks / 5 Tema-leesboeke
Stel leerders bekend aan Thinking Tools

Fasiliteerdergids verduidelik elke aktiwiteit / voorsien uitknipvelle / verduidelik deurlopende assessering en toepaslike rubrieke in.

Related Products