Gr 2

iK Afrikaans HT Gr 2 Kwartaal 2 Pakket


Regular price R 825.00
iK Afrikaans HT Gr 2 Kwartaal 2 Pakket

Die pakket is beskikbaar in 2 formate:

Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - met enkel druklisensie
          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare 
            weergawe te ontvang.)

Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.

Gr 2 Afrikaans Huistaal Pakket sluit die volgende boeke in:

Afrikaans Huistaal Gr 2 kwartaal 2 Leerderboek
Afrikaans Huistaal Gr 2 Kwartaal 2 antwoordgids
Spel en Skrif Boek Gr 2 Kwartaal 2
Tema Leesreeks Bundel
Seisoene
Diere onder water
Oupa Eben se plaas
Wildrit

Afrikaans Huistaal leerderboek

9 weke se werk sluit in:
   Lees / Praat / Luister / Klankkennis / Taalkonsep / Skryfvaardigheid
Het verskeie aktiwiteite om konsepte vas te lê:
   Grootmotoriese oefening / konkrete vaslegging / werkkaarte / skrifwerk
Geïntegreer met Gr 2 skrifboek / Klanke-leesreeks / 3 Tema-leesboeke
Stel leerders bekend aan Thinking Tools

Fasiliteerdergids verduidelik elke aktiwiteit / voorsien uitknipvelle / verduidelik deurlopende assessering en toepaslike rubrieke in.

Related Products