Gr 2

iK Assesseringsboek Gr 2 Kwartaal 3


Regular price R 200.00
iK Assesseringsboek Gr 2 Kwartaal 3
iK Assesseringsboek Gr 2 Kwartaal 3

iK Assesseringsboek Gr 2 Kwartaal 3 (47bl) Die boek is beskikbaar in 2 formate:

Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - met enkel druklisensie
          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare 
            weergawe te ontvang.)

Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.

Gr 2 Assesseringsboek sluit in:

Afrikaans HT
English FAL
Wiskunde
Lewensoriëntering

Sien die puntelys vir al die assessering.

Opgestel volgens die aangepaste CAPS dokument.
Indien die assesseringsboek vir skole gebruik wil word, moet navraag aan info@iknowthat.co.za gerig word. Hierdie PDF kan slegs vir een leerder gebruik word.

Related Products