Maak seker jy kies die regte opsie wat by jou behoefte pas.
Alle graad 2 A4, volkleur boeke word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek volgens elke kwartaal.
Afrikaans Huistaal + antwoordgidse + leesboeke
Skrif- en spellingboeke
Kursiewe Skrifboek
English First Addisional + antwoordgidse
Wiskunde + antwoordgidse
Lewensvaardighede (DBE)
Assesseringsboeke
Kwartaalbeplannings
(Koerier fooi word by betaalpunt bereken)
Slegs by pakket ingesluit:
Werkplan vir elke kwartaal
WhatsApp ondersteuningsgroep
Ouer Zoom-sessies