Gr 5

iK Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Boek 3


Regular price R 165.00
iK Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Boek 3
iK Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Boek 3
iK Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Boek 3
iK Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Boek 3

iK Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Boek 3 (73bl) Die boek is beskikbaar in 3 formate:

Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare 
            weergawe te ontvang.)

Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek. Elke tema word as eenheid behandel.

Boek 3 Taalleer:

Telwoorde
Versamelname
Vluglees
Geslag
Trappe van Vergelyking
Intensiewe Vorme
Woordbou
Sinonieme
Antonieme
Homofone
Homonieme
Ontkennende Vorm
Lydende en Bedrywende Vorm

Boek 3 Stelwerk:

Skryfvaardighede: Dialoog
Skryfvaardighede: E-pos
Skryfvaardighede: Infografika
Skryfvaardighede: Gedigte
Poësie: Strofebou
Poësie: Rymskema en Rympatroon

E-pos ons gerus om toepaslike assesserings gebasseer op die werk behandel, te bestel. assess@iknowthat.co.za

Related Products