Gr 5

iK Graad 5 Jaarboeke (Volkleur Gedrukte formaat)


Regular price R 8,100.00
iK Graad 5 Jaarboeke (Volkleur Gedrukte formaat)

Alle graad 5 A4, volkleur boeke word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek. Elke tema word as eenheid behandel.

* Afrikaans Huistaal Boek 1 tot 4
* English First Addisional Book 1 to 4
Wiskunde Boek 1 tot 4
NSTeg Boek 1 tot 4
Sosiale Wetenskap Boek 1 tot 4
Lewensvaardighede (LV, Kuns en Liggaamsoefeninge) Boek 1 tot 4
* Benodig leesboeke by aparte verskaffer te koop.
Speurder Kwaaikofski : die kougomstrik deur Jürgen Banscherus
Judy Moody M.D. The doctor is in.

Elke boek het sy eie nasiengids.

Opsie met assesserings sluit in volledige kwartaal Assesserings met memorandums soos deur CAPS vereis word.

Kyk gerus na die eboeke vir meer besonderhede oor elke boek se inhoud.

Slegs by pakket ingesluit:
Beplanning
WhatsApp ondersteunings groep
Ouer Zoom-sessies
Tema sessies vir leerder

Related Products