Gr 5

iK Lewensvaardighede Graad 5 Boek 1


Regular price R 150.00
iK Lewensvaardighede Graad 5 Boek 1
iK Lewensvaardighede Graad 5 Boek 1
iK Lewensvaardighede Graad 5 Boek 1
iK Lewensvaardighede Graad 5 Boek 1
iK Lewensvaardighede Graad 5 Boek 1
iK Lewensvaardighede Graad 5 Boek 1

iK Lewensvaardighede Graad 5 Boek 1 (69bl) Die boek is beskikbaar in 6 formate: (Afrikaans of Engels)

Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare 
            weergawe te ontvang.)

Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.

Lewensvaardighede graad 5 word verdeel in 4 boeke om die onderwerpe, soos in CAPS uiteengesit word, te dek. Elke boek word in 3 afdelings verdeel:

LV:
              Selfbeeld
              Rentmeesterskap
              Integriteit
              Verhoudings
              Veroordeel
Kuns:
              Kleurbegrip
              Dans Gekiedenis
              Kunsvorme
              Dans - Postuur
              Dans - Tradisionele Danse
              Kunsmediums
              Weef
              Drama - Musiek
Oefeninge:
              Oefenprogram vir kwartaal 1

E-pos ons gerus op assesserings te bestel wat van toepassing is op die boeke. assess@iknowthat.co.za

Related Products