Gr 5

iK Natuurwetenskap & Tegnologie Graad 5 Boek 3


Regular price R 97.50
iK Natuurwetenskap & Tegnologie Graad 5 Boek 3
iK Natuurwetenskap & Tegnologie Graad 5 Boek 3
iK Natuurwetenskap & Tegnologie Graad 5 Boek 3

iK Natuurwetenskap & Tegnologie Graad 5 Boek 3 (35bl) Die boek is beskikbaar in 6 formate: (Afrikaans of Engels)

Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare 
            weergawe te ontvang.)

Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.

NSTEG Graad 5 word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek. Elke tema word as eenheid behandel. Vaardighede en kennis word ontwikkel, daarom word eksperimente, wetenskaplike en tegnologiese prosesse gevolg.

  Nuttige en ongewenste plante
  Aanpassing
  Skelette
  Die Erdwurm
  Reptiele
  Reptiele - Akkedis
  Insekte
  Insekte teenoor spinnekoppe
  Die by as insek

E-pos ons gerus op assesserings te bestel wat van toepassing is op die boeke. assess@iknowthat.co.za

Related Products