Gr 6

iK Graad 6 Handboeke Kwartaal 4 (Volkleur Gedrukte formaat)


Regular price R 2,075.00
iK Graad 6 Handboeke Kwartaal 4 (Volkleur Gedrukte formaat)

Alle graad 6 A4, volkleur boeke word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek. Elke tema word as eenheid behandel.

Afrikaans Huistaal Boek 4 bestaan uit Taalleer en Stelwerk
English First Addisional Book 4 includes Language and Composition
Wiskunde Boek 4 bestaan uit Algebra en Meetkunde
     Algebra is hersieningsoefeninge van die jaar se werk
     Meetkunde dek al die data hantering van graad 4 CAPS
NSTeg Boek 4
Sosiale Wetenskap Boek 4
Lewensvaardighede (LV, Kuns en Liggaamsoefeninge) Boek 4

Elke boek het sy eie nasiengids.

Opsie met assesserings sluit in volledige kwartaal Assesserings met memorandums soos deur CAPS vereis word.

Kyk gerus na die eboeke vir meer besonderhede oor elke boek se inhoud.

Slegs by pakket ingesluit:
Werkplan vir elke kwartaal
WhatsApp ondersteuningsgroep
Ouer Zoom-sessies
Tema sessies vir leerder

Related Products