iK Wiskunde Syferboek Gr R (80bl) Die boek is beskikbaar in 2 formate:
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - met enkel druklisensie
(Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare
weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.
iKnow Wiskunde Gr R Syferboek is ontwikkel om getalle en die skryf van getalle deur middel van verskillende aktiwiteite te leer:
- Skryf van getalle
- Voltooi van getallelyne
- Redeneer met getalle