Readers / Leesboeke

iK Leesreeks Tema Leef asseblief gesond


Regular price R 50.00
iK Leesreeks Tema Leef asseblief gesond
iK Leesreeks Tema Leef asseblief gesond
iK Leesreeks Tema Leef asseblief gesond
iK Leesreeks Tema Leef asseblief gesond

iK Leesreeks Tema Leef asseblief gesond (16bl) Die boek is beskikbaar in 3 formate:

Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare 
            weergawe te ontvang.)

Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.

Word na verwys in kwartaal 1 Afrikaans Gr2 leerderboek.

iKnow Tema Leesreeks bied verskeie tema-leesboekies. Die tema leesboekies is geskik om as besprekingsmateriaal vir laer grade te gebruik. Die tema leesboekies kan ook vir graad 3 as leesboek dien.

Related Products