Skrif / Handwriting

iK Afrikaans Gr 2 Skrif en Spelling Boek 3


Sale price R 200.00 Regular price R 230.00
iK Afrikaans Gr 2 Skrif en Spelling Boek 3
iK Afrikaans Gr 2 Skrif en Spelling Boek 3
iK Afrikaans Gr 2 Skrif en Spelling Boek 3

iK Afrikaans Gr 2 Skrif en Spelling Boek 3 (72bl) Die boek is beskikbaar in 2 formate:

Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - met enkel druklisensie
          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare 
            weergawe te ontvang.)

Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.

iKnow Afrikaans Gr 2 Skrif en Spelling Boek 3 is ontwikkel om skrif te oefen.

Wat die boek uniek maak is die spelling, sigwoorde en diktee waarmee skrif geoefen word, verseker vaslegging en inoefening van die spelling vir speltoetse.

Die boek het 10mm skriflyne met gids-stippellyne word verminder om selfstandigheid te ontwikkel.

Kan saam met Afrikaans HT Leerderboek gebruik word.

Kwartaal 1 dek 9 weke se daaglikse skrif oefeninge soos deur CAPS vereis word.

Related Products