iK Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Boek 2
iK Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Boek 2 (60bl) Die boek is beskikbaar in 3 formate:
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
(Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare
weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek. Elke tema word as eenheid behandel.
Boek 2 Taalleer:
Woordsoorte: Voorsetsels
Woordsoorte: Tussenwerpsels
Woordsoorte: Voegwoorde
Enkelvoudige en saamgestelde sinne
Sinsontleding: Onderwerp, gesegde, voorwerp
Direkte en Indirekte rede
Boek 2 Stelwerk:
Skryfvaardighede: Informele Brief
Skryfvaardighede: Uitnodiging
Prosa: Storielyn
Prosa: Opbou van 'n storie en die afloop
Poësie: Strofebou
Poësie: Rymskema en Rympatroon
Poësie: Beeldspraak
E-pos ons gerus om toepaslike assesserings gebasseer op die werk behandel, te bestel. assess@iknowthat.co.za