iK Afrikaans HT Gr 1 Kwartaal 2 Leerderboek
      
        Regular price
      
      
        R 300.00
      
      
    
  iK Afrikaans HT Gr 1 Kwartaal 2 Leerderboek (92bl) Die boek is beskikbaar in 2 formate:
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - met enkel druklisensie
          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare 
            weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.
Hersien die kortklanke : a e i o u
Behandel die dubbelklanke aa ee oo uu
Dek sekere taalbeginsels en woordsoorte
Dek basiese sigwoorde
Word saam met Dubbelklank-leesbundel gebruik.
Addisioneel beskikbaar:
Kortklank-leesbundel
Antwoordgids