iK Wiskunde Konkreetboks (Doen-boks)
Konkreetboks (Doen-boks) is spesifiek ontwikkel saam met die werkboek.
Die konkreetboks (doen-boks) sluit al die benodighede in vir grootmotories en konkrete aktiwiteite in.
Indien die boek sonder die konkreetboks aangekoop word, kan meeste van die items self aangeskaf word.
Die konkreetboks (doen-boks) sluit die volgende items in:
50 Tellers (Unifix) 3 Verdeelspelde
50 Roomysstokkies 1 Sakkie geldnote
1 Hanger, 2 koppies en pypskoonmakers vir die skaal 3 Strooitjies
1 Tennisbal 1 Rygtou
1 Pingpongballetjie 1 Witbordjiepen
1 Pakkie Klei 1 Kwas (nie vir verf nie)
Pypskoonmakers met 25 kraletjies 1 Boksie smarties
1 Spuitgeweertjie 10 Wasgoedpennetjies
4 Rygvormskaarte 1 Sakkie getalnotasies
25 Groot rekkies 1 Boontjiesakkie 20 Klein rekkies 4 Lapvorms
1 Sakkie met 20 lekkertjies 2 Ballonne
1 Pennetjiebord met 40 Pennetjies 1 Toiletrolletjie 2 Tienrame 1 Spinner
1 Gelamineerde witbordblad met 2 groottes skriflyne 1 Stel 1-10 plakkers
1 Gelamineerde witbordblad met 2 groottes blokkies 2 Albasters
Die items wat spesiaal vir die konkreetboks (doen-boks) deur iKnowThat ontwerp is, kan bestel word vir R250.00 op die winkel.
1 Plekwaardeboksie met 4 dobbelstene
1 Bakkie telkaarte
1 Bakkie alfabetkaarte
1 Bakkie getalle
1 Getallelyn
4 Knippatrone