iK Afrikaans Huistaal Graad 4 Boek 2
iK Afrikaans Huistaal Graad 4 Boek 2 (73bl) Die boek is beskikbaar in 3 formate:
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
(Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare
weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.
Taalleer en Stelwerk konsepte vir Graad 4 Afrikaans Huistaal
Taalleer:
Woordsoorte
Voorsetsels
Tussenwerpsel
Lidwoorde
Punktuasie
Sinstipes
Woordsoorte - Voegwoord
Sinsontleding
Sinsontleding - Woordsoorte
Woordorde
Direkte en Indirekte rede
Stelwerk:
Poësie
Bou van 'n gedig
Gereedskap vir die skryf van 'n gedig
Skryf 'n brief
Adresseer 'n koevert
Hoof storielyn
Poësie - Gedigontleding
Prosa - Oploop
Informatiewe tekste
Prosa afloop
Leesboek wat addisioneel aangekoop moet word:
Zackie Mostert en die wriemelende wurmkoekies deur Jaco Jacobs
E-pos ons gerus om toepaslike assesserings gebasseer op die werk behandel, te bestel. assess@iknowthat.co.za