iK Afrikaans Huistaal Graad 6 Boek 2
iK Afrikaans Huistaal Graad 6 Boek 2 (100bl) Die boek is beskikbaar in 3 formate:
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
(Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare
weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.
Taalleer en Stelwerk konsepte vir Graad 6 Afrikaans Huistaal
Taalleer:
Leesbegrip
Voorsetsels
Luistervaardighede
Tussenwerpsels
Lidwoorde
Woordsoorte - Die Infinitief
Punktuasie
Sinstipes
Woordsoorte - Voegwoord
Sinstipes
Sinsontleding
Sinsontleding - Woordsoorte
Woordorde
Direkte en Indirekte rede
Stelwerk:
Poësie
Skryf 'n brief
Gedigontleding
Prosa
Adresseer 'n koevert
Poësie - Gedigontleding
Prosa - Oploop
Informatiewe tekste
Poësie - Gedigontleding
Prosa afloop
E-pos ons gerus om toepaslike assesserings gebasseer op die werk behandel, te bestel. assess@iknowthat.co.za
Leesboek wat addisioneel aangekoop moet word:
Afrikania by iKnowThat