iK Wiskunde HT Gr 1 Kwartaal 3 Leerderboek


Gewone prys R 350.00
iK Wiskunde HT Gr 1 Kwartaal 3 Leerderboek
iK Wiskunde HT Gr 1 Kwartaal 3 Leerderboek
iK Wiskunde HT Gr 1 Kwartaal 3 Leerderboek
iK Wiskunde HT Gr 1 Kwartaal 3 Leerderboek

Maak seker jy kies die opsie wat by jou behoefte pas.

iK Wiskunde HT Gr 1 Kwartaal 3 Leerderboek (104bl) Die boek is beskikbaar in 2 formate:

Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - met enkel druklisensie
          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare 
            weergawe te ontvang.)

Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.

9 weke se werk sluit in:

Getalkombinasies 0-17, getalbegrip, ewe en onewe getalle, verdubbeling Getalbewerkings.
Meting:Tyd
Posisie
Vorms
Geld

Die boek is geskryf om prakties wiskunde te ontdek en oop te breek. Alle toerusting benodig word in die konkreetboks van kwartaal 1 verskaf.

Wiskunde moenie net in ‘n boek of op papier gedoen word nie. Wiskunde moet ondersoek, eksperimenteer en uitgepluis word.
Die boek dek al die vereistes van CAPS met die klem op wiskundige boublokke en kritiese denke.

Alle konsepte word eers grootmotories (met my lyf), dan konkreet en laastens op papier in die vorm van werkkaarte gedoen. Dit ondersteun die natuurlike leerproses.

Verwante produkte