iK Wiskunde Graad 6 Algebra en Meetkunde Boek 2
iK Wiskunde Graad 6 Algebra en Meetkunde Boek 2 (81bl) Die boek is beskikbaar in 6 formate: (Afrikaans of Engels)
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
(Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare
weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.
Wiskundige konsepte in Algebra en Meetkunde vir Graad 6
Algebra:
KGV- Kleinste Gemeenskaplike Veelvoud
GGF- Grootste Gemeenskaplike Faktor
Faktore en Priemfaktore
Orde van Bewerking
Getalsinne
Los op vir X
Breuke:
Breuke begrip
Tipe Breuke
Herleiding van onegte breuke na gemengde breuke
Herleiding van gemengde breuke na onegte breuke
Breuke en heelgetalle
Breuke voorstelling
Breuke in woorde
Breuke muur
Meetkunde:
Simmetrie
Tesselasie
Meting Afstand
Meting - skaalverhouding
Meting - Massa
Aansigte
Koordinate
E-pos ons gerus om toepaslike assesserings gebasseer op die werk behandel, te bestel.
assess@iknowthat.co.za