iK Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4 Boek 3
iK Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4 Boek 3 (69bl) Die boek is beskikbaar in 3 formate:
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
(Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare
weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4 word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek. Elke tema word as eenheid behandel.
Boek 3 Taalleer:
Telwoorde
Versamelname
Vluglees
Geslag
Trappe van Vergelyking
Intensiewe Vorme
Woordbou
Sinonieme
Antonieme
Homofone
Homonieme
Ontkennende Vorm
Lydende en Bedrywende Vorm
Boek 3 Stelwerk:
Skryfvaardighede: DIaloog
Skryfvaardighede: E-pos
Skryfvaardighede: Infografika
Skryfvaardighede: Maak 'n opsomming
Poësie: Strofebou
Poësie: Rymskema en Rympatroon
E-pos ons gerus om toepaslike assesserings gebasseer op die werk behandel, te bestel. assess@iknowthat.co.za