iK Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 Boek 4
iK Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 Boek 4 (45bl) Die boek is beskikbaar in 3 formate:
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
(Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare
weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek. Elke tema word as eenheid behandel.
Boek 4 Taalleer:
Idiome
Klanknabootsing
Idiomatiese name
Sinsuitbreiding
Sinsreduksie
Spelverskynsels
Lettergrepe
Alfabetiese Volgorde
Woordeboeke
Afkortings
Boek 4 Stelwerk:
Skryfvaardighede: Instruksies
Skryfvaardighede: Feitelike Opstel
Poësie: Gedigontleding
E-pos ons gerus om toepaslike assesserings gebasseer op die werk behandel, te bestel.
assess@iknowthat.co.za