iK Afrikaans Huistaal Graad 4 Boek 3
iK Afrikaans Huistaal Graad 4 Boek 3 (114bl) Die boek is beskikbaar in 3 formate:
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
(Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare
weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.
Taalleer en Stelwerk konsepte vir Graad 4 Afrikaans Huistaal
Taalleer:
Leesbegrip
Getalle of Telwoorde
Geslag
Trappe van vergelyking
Vergelykings
Intensiewe vorme
Soortname
Versamelname
Woordbou of Morfologie
Begripslees
Sinonieme
Antonieme
Flippie
Homofone
Homonieme
Ontkennende vorm
Lydende en Bedrywende vorm
Stelwerk:
Poësie
Dialoog
Prosa
Skryf 'n sms
Maak 'n opsomming
Lees 'n weerkaart
Lees 'n grafiek
Prosa
Skryf 'n e-pos
E-pos ons gerus om toepaslike assesserings gebasseer op die werk behandel, te bestel. assess@iknowthat.co.za