iK Afrikaans Huistaal Graad 5 Boek 3
iK Afrikaans Huistaal Graad 5 Boek 3 (113bl) Die boek is beskikbaar in 3 formate:
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
(Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare
weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.
Taalleer en Stelwerk konsepte vir Graad 5 Afrikaans Huistaal
Taalleer:
Leesbegrip
Getalle of telwoorde
Geslag
Manlike en vroulike vorm
Benamings van diere
Trappe van vergelyking
Vergelykings
Intensiewe vorm
Soortname
Versamelname
Woordbou of morfologie
Begripslees
Sinonieme
Antonieme
Die blou teepot
Homofone
Homonieme
Ontkennende vorm
Lydende en Bedrywende vorm
Stelwerk:
Poësie
Dialoog
Die verwaande walvis
Skryf 'n e-pos
Prosa
Maak 'n opsomming
As dit fluit-fluit gaan
Prosa
Informatiewe tekste
Prosa
E-pos ons gerus om toepaslike assesserings gebasseer op die werk behandel, te bestel. assess@iknowthat.co.za