iK Afrikaans Huistaal Graad 6 Boek 1


Regular price R 255.00
iK Afrikaans Huistaal Graad 6 Boek 1
iK Afrikaans Huistaal Graad 6 Boek 1
iK Afrikaans Huistaal Graad 6 Boek 1
iK Afrikaans Huistaal Graad 6 Boek 1
iK Afrikaans Huistaal Graad 6 Boek 1
iK Afrikaans Huistaal Graad 6 Boek 1

iK Afrikaans Huistaal Graad 6 Boek 1 (114bl) Die boek is beskikbaar in 3 formate:

Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare 
            weergawe te ontvang.)

Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.

Afrikaans Huistaal Graad 6 word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek. Elke tema word as eenheid behandel.

Boek 1 Taalleer:

Klankleer
Tydsvorme
Woordsoorte: Werkwoorde
Woordsoorte: Selfstandige Naamwoorde
Woordsoorte: Voornaamwoorde

Boek 1 Stelwerk:

Skryfvaardighede: Paragrawe
Skryfvaardighede: Nuusberig
Skryfvaardighede: Advertensie
Skryfvaardighede: Gedig
Prosa: Storielyn
Prosa: Karakters
Poësie: Strofebou
Poësie: Rymskema en Rympatroon

E-pos ons gerus om toepaslike assesserings gebasseer op die werk behandel, te bestel. assess@iknowthat.co.za

Leesboek wat addisioneel aangekoop moet word:
Afrikania by iKnowThat

Related Products