iK Afrikaans Huistaal Graad 6 Boek 3
iK Afrikaans Huistaal Graad 6 Boek 3 (129bl) Die boek is beskikbaar in 3 formate:
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
(Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare
weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.
Taalleer en Stelwerk konsepte vir Graad 6 Afrikaans Huistaal
Taalleer:
Leesbegrip
Getalle of telwoorde
Geslag
Trappe van vergelyking
Vergelykings
Die metafoor
Intensiewe vorm
Woordbou of morfologie
Woordbou - Kompleks
Woordbou - Bepaler en kern
Begripslees
Sinonieme
Antonieme
Homofone
Homonieme
Ontkennende vorm
Leesbegrip
Lydende en bedrywende vorm
Stelwerk:
Dialoog
Poësie
Skryf 'n e-pos
Prosa
Maak 'n opsomming
Poësie - Gedig ontleding
Prosa - jou eie kinderstorie
Informatiewe tekste
Poësie - dig
Prosa - jou storie
E-pos ons gerus om toepaslike assesserings gebasseer op die werk behandel, te bestel. assess@iknowthat.co.za
Leesboek wat addisioneel aangekoop moet word:
Afrikania by iKnowThat