iK Leesreeks Dubbelklanke aa-klank
Regular price
R 20.00
iKnow Klanke Leesreeks bied verskeie klank-leesboekies om die leesvaardigheid te ontwikkel. Die aa-klank leesboek fokus op aa-klank woorde en basiese sigwoorde wat begin-lesers se selfvertroue bou. Woorde wat reeds bemeester is in die kortklank leesreeks word ook hierin gebruik. Die begripsvrae aan die einde van die leesboek dui aan of die begin-leser net woorde lees of die storie verstaan, d.w.s. met begrip lees.
Boekie word in PDF formaat afgelaai sodra betalingsbewys ontvang is.