iK Natuurwetenskap & Tegnologie Graad 6 Boek 1


Regular price R 172.50
iK Natuurwetenskap & Tegnologie Graad 6 Boek 1
iK Natuurwetenskap & Tegnologie Graad 6 Boek 1
iK Natuurwetenskap & Tegnologie Graad 6 Boek 1
iK Natuurwetenskap & Tegnologie Graad 6 Boek 1

iK Natuurwetenskap & Tegnologie Graad 6 Boek 1 (73bl) Die boek is beskikbaar in 6 formate: (Afrikaans of Engels)

Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare 
            weergawe te ontvang.)

Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.

NSTEG Graad 6 word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek. Elke tema word as eenheid behandel. Vaardighede en kennis word ontwikkel, daarom word eksperimente, wetenskaplike en tegnologiese prosesse gevolg.

Fondasie van Wetenskap word gelê:
Wetenskaplike vaardighede
Wetenskaplike sketse
Wetenskap toerusting en veiligheid

Hoofstukke behandel:
Voedingstowwe
Voedselverwerking
Blare
Fotosintese

E-pos ons gerus om toepaslike assesserings gebasseer op die werk behandel, te bestel. assess@iknowthat.co.za

Related Products