iK Sosiale Wetenskap Graad 4 Boek 1


Regular price R 90.00
iK Sosiale Wetenskap Graad 4 Boek 1
iK Sosiale Wetenskap Graad 4 Boek 1
iK Sosiale Wetenskap Graad 4 Boek 1

iK Sosiale Wetenskap Graad 4 Boek 1 (29bl) Die boek is beskikbaar in 6 formate: (Afrikaans of Engels)

Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare 
            weergawe te ontvang.)

Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.

Sosiale Wetenskap Graad 4 dek al die onderwerpe soos in CAPS uiteengesit word.
Kaartwerk: Inleiding
Kaartwerk: Tipe kaarte
Kaartwerk: Ruitverwysing
Kaartwerk:Koordinate
Kaartwerk: Kaartsinbole
Geskiedenis: Inligtingsbronne
Geskiedenis: Rangskik inligting
Geskiedenis: My omgewing

E-pos ons gerus om toepaslike assesserings gebasseer op die werk behandel, te bestel. assess@iknowthat.co.za

Related Products