iK Wiskunde Graad 5 Algebra en Meetkunde Boek 1
iK Wiskunde Graad 5 Algebra en Meetkunde Boek 1 (106bl) Die boek is beskikbaar in 6 formate: (Afrikaans of Engels)
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
(Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare
weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.
Wiskunde Graad 5 Algebra word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek. Elke tema word as eenheid behandel.
Boek 1 Getalbegrip en Bewerking de die volgende:
Hoe doen ek wiskunde?
Dinkgereedskap
Definisies
Getalsoorte
Getalbegrip
? Syfer-getalle
Plekwaardes
Uitgebreide Notasie
Getalpatrone
Skatting en Afronding
Woordsomme
Getalbewerking Optel
Getalbewerking Aftrek
Wette
Ontwikkel om saam met Meetkunde te behandel in 'n week, is daar 8 weke se werk. (Maandag - Woensdag vir Algebra en Donderdag - Vrydag vir Meetkunde)
Simbole vir vorms
Lyne
2D Vorms : Vierkant
2D Vorms : Reghoek
2D Vorms : Driehoek
2D Vorms : Ruit
2D Vorms : Parallellogram
Hoeke
3D Vorms : Eienskappe
3D Vorms : Nette
Tyd
E-pos ons gerus om toepaslike assesserings gebasseer op die werk behandel, te bestel. assess@iknowthat.co.za