iKT Graad 1 Gedrukte Jaarpakket


Gewone prys R 9,520.00
iKT Graad 1 Gedrukte Jaarpakket

Maak seker jy kies die regte opsie wat by jou behoefte pas.

Alle graad 1 A4, volkleur boeke word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek volgens elke kwartaal.

Afrikaans Huistaal + antwoordgids + leesboeke
Skrifboek
Wiskunde  + antwoordgids + Doenboks
Lewensvaardighede (DBE)
English First Addisional (DBE)
Assesseringsboek
Kwartaalbeplannings

(Koerier fooi word by betaalpunt bereken)

Slegs by pakket ingesluit:
Werkplan vir elke kwartaal
WhatsApp ondersteuningsgroep
Ouer Zoom-sessies

Verwante produkte