iKT Graad 3 Gedrukte Jaarpakket


Gewone prys R 9,395.00
iKT Graad 3 Gedrukte Jaarpakket

Maak seker jy kies die regte opsie wat by jou behoefte pas.

Alle graad 3 A4, volkleur boeke word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek volgens elke kwartaal.

Afrikaans Huistaal + antwoordgidse + leesboeke
English First Addisional + antwoordgidse
Wiskunde  + antwoordgidse
Lewensvaardighede (DBE)
Assesseringsboeke
Kwartaalbeplannings

(Koerier fooi word by betaalpunt bereken)

Slegs by pakket ingesluit:
Werkplan vir elke kwartaal
WhatsApp ondersteuningsgroep
Ouer Zoom-sessies

Verwante produkte