iKT Tuisskoolkontrolelys
Regular price
R 0.00
Daar is verskeie dinge om in ag te neem wanneer jy oor tuisonderrig dink en ons hoop die kontrolelys maak dit makliker. Jy is welkom om ons te kontak indien jy enige vrae het: 063 888 4829 / info@iknowthat.co.za
Tuisskool is nie net ’n akademiese keuse nie; dis ’n pad van groei, verhouding en ontdekking vir jou én jou kind.