iK Graad 1 kwartaal 1 Pakket


Gewone prys R 2,530.00
iK Graad 1 kwartaal 1 Pakket

Maak seker jy kies die opsie wat by jou behoefte pas.

Alle graad 1 A4, volkleur boeke word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek volgens elke kwartaal. Hierdie is kwartaal 1 se boeke.

Afrikaans Huistaal + antwoordgids + kortklankleesboek+ skrifboek
Wiskunde  + antwoordgids + doenboks
Lewensvaardighede (DBE)
English First Addisional (DBE)
Assesseringsboek
Kwartaalbeplanning

Die skrifboek en doenboks word reg deur die jaar gebruik.

Koerierkoste word by betaalpunt bereken.

Slegs by pakket ingesluit:
WhatsApp ondersteuningsgroep
Ouer Zoom-sessies

Verwante produkte