Gr 2

iK Afrikaans HT Gr 2 Kwartaal 1 Leerderboek

Regular price R 255.00

iK Afrikaans HT Gr 2 Kwartaal 1 Leerderboek (82bl) Die boek is beskikbaar in 2 formate:

Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - met enkel druklisensie
          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare 
            weergawe te ontvang.)

Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.

Afrikaans Huistaal leerderboek

10 weke se werk sluit in:
   Lees / Praat / Luister / Klankkennis / Taalkonsep / Skryfvaardigheid
Het verskeie aktiwiteite om konsepte vas te lê:
   Grootmotoriese oefening / konkrete vaslegging / werkkaarte / skrifwerk
Geïntegreer met Gr 2 skrifboek / Klanke-leesreeks / 5 Tema-leesboeke
Stel leerders bekend aan Thinking Tools 

Volgende leesboeke word na verwys en moet addisioneel gekoop word.
Klanke Leesreeks Bundel aai / ooi / oei / eu
Tema Leesreeks Bundel Ek is in Graad 2
                                        Wat het ek nodig om te lewe
                                        Ek en ander
                                        Almal is spesiaal
                                        Leef asseblief gesond

Related Products