Neurodiverse

Disleksie Koppelat Program


Regular price R 10,050.00
Disleksie Koppelat Program
Disleksie Koppelat Program

Die Disleksie Terapie Program vir ouer en kind met Cindy Henrico.
Jy moet eers die sessies by Cindy Henrico boek voordat jy die betaling hier doen.

Die 15 sessies sluit die volgende in:
Oriënteer en fokus tegniek
Alfabet- en klankverwarring
Leestekenverwarring
Leestegnieke
Sigwoordvaslegging
Woordbegrip

Vir meer inligting en om die sessies te boek:
neurodiverse@iknowthat.co.za
071 675 1415

Jy moet ook die volgende aankoop voor die sessies begin:
Klei:
https://www.amtcomposites.co.za/product/modelling-plastiline-clay/


Related Products