Neurodiverse

Oriënteer & Fokus


Regular price R 250.00
Oriënteer & Fokus
Oriënteer & Fokus
Oriënteer & Fokus

Die Oriënteer & Fokus Sessie is vir ouer en kind met Cindy Henrico.
Jy moet eers die sessie by Cindy Henrico boek voordat jy die betaling hier doen.

Die sessie sluit die volgende in:
Disoriëntasie styl identifisering
Oriënteer en fokus tegniek
Lees disoriëntasie toepassing
Whatsapp ondersteuningsgroep

Vir meer inligting en om die sessies te boek:
neurodiverse@iknowthat.co.za
071 675 1415

Jy het die volgende nodig vir die sessie:
2 gooi en vang items:
Dit moet sag wees en maklik om te vang met 1 hand.
Nie hopperig nie, want dit kan uit die hand hop wanneer gegooi word.
Kooshballs (sien foto) werk lekker of enige 2 klein flopperige sagte speelgoeddiertjies.

Ouderdomtoepaslike leesboek of leesstuk:
Lees disoriëntasie word gebruik om die tegniek te oefen.

Geduld:
Dit neem ongeveer 2 weke vir kinders om die oriëntasie & fokus tegniek te bemeester en daarna moet dit ontwikkel in 'n gewoonte... ek moet herken as ek gedisoriënteer is en dan myself kan oriënteer & fokus.

Related Products