News — Hoekom

Hoekom is HOEKOM belangrik? Daar is meer agter die vraende voornaamwoord...

Izelle van den Bergh

Tags Begrip, Hoekom, Ontwikkeling

Hoekom is HOEKOM belangrik? Daar is meer agter die vraende voornaamwoord...

Om iets te bevraagteken is ‘n natuurlik ontwikkelings-proses waardeur kinders gaan om hul wêreld te ontdek en te verstaan. Dit is nie beperk tot 4 tot 5 jariges nie, anders het ons nie al die uitvindings oor die geskiedenis heen beleef nie. Die bevraagteken-vaardigheid is sterk op die voorgrond tussen ouderdom 4 en 5 jaar. Ons kinders het ‘n onblusbare nuuskierigheid oor elke klein dingetjie wat hul beleef. Studies in Engeland het getoon dat ‘n 4 tot 5 jarige gemiddeld 312 vrae per dag vra. Hoekom hou kinders op hoekom vra? Enige ouer met ‘n 4 tot 5 jarige weet...